70-jaar High Tea
As deel van ons gemeente se 70-jaarvieringe het lidmate ‘n besonderse High Tea saam geniet. Dit was ‘n middag van kuier, dankbaarheid en gemeenskap


























Lente dans
Ons 70-jaar Lentedans was ’n vrolike aand van saamkuier, musiek en beweging, met ’n dansvloer wat gereeld behoorlik vol was. ’n Lewendige orkes, heerlike eetgoed en goeie geselskap het gesorg vir ’n warm, feestelike atmosfeer.


























