AFKONDIGINGS
INDELING VAN KOMMISSIES EN KOMITEES: 2026
SPESIALE AANKONDIGINGS
WYKSAKTIWITEITE
Ons wyke bied geleenthede vir lidmate om mekaar beter te leer ken, saam te kuier, fondse in te samel en die gemeenskapslewe van die gemeente te versterk. Op hierdie blad deel ons komende wyksfunksies, gesinsgeleenthede en ander aktiwiteite waar lidmate welkom is om betrokke te raak.
PROJEKTE
Hier deel ons kortliks inligting oor spesiale gemeentelike projekte en inisiatiewe waar lidmate betrokke kan raak en prakties kan help.
